Reviews
BAIE DANKIE! Jou boek is uit die boonste rakke! Kan nie beter. Ek gaan hom baaaie gebruik en geniet. Jy is a wenvrou. Danki... Elba Kruger, South Africa -
Happy 21st Birthday!
Liewe Di
Van harte geluk met jou besigheid se 21ste verjaardag, mag julle
nog baie geseënde jare vorent... Hester Naudé, South Africa -